Doorgaan naar inhoud

Dubbelspel

Afrikaans

Dubbelspel - Wilna Adriaanse
Paperback
Nieuw vanaf 23,50

Koop Tweedehands

Niet tweedehands beschikbaar.

Koop NieuwWeb only

Centraal Magazijn
23,50
Verwachte levertijd: 4-5 weken

Omschrijving

Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om dié wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.


Specificaties


Recensies

Gemiddelde waardering

Nog geen beoordelingen

Plaats een beoordeling

Plaats een beoordeling

Recensies van onze lezers

Beoordeel dit boek als eerste!

Om een recensie te schrijven moet je zijn.